Die minister van Justisie, Mike Masutha, wil ’n prokureur-generaal aanstel om transformasie in die regsberoep te dryf. Hy het dié aankondiging vandag tydens ‘n mediasessie by die Parlement gedoen en gesê die prokureur-generaal se statuur, magte en salaris sal gelykstaande wees aan dié van ’n regter. Netwerk24 sê Masutha het al dikwels in die verlede […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments