Tienduisende spring weg by die Twee Oseane-marathon

Tienduisende spring weg by die Twee Oseane-marathon

Organiseerders van vandag se Twee Oseane-marathon in die Kaapse Skiereiland verwag om twee-miljoen-Rand vir liefdadigheid in te samel. Sowat 27-duisend atlete neem deel aan wat beskryf word as die wêreld se skilderagtigste wedloop wat vandag in ‘n reënerige Kaapstad plaasvind. Die algemene bestuurder, Carol Vosloo, sê deelnemers kan steeds ‘n bydrae vir liefdadigheid maak as […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,294
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php