The Wanted BoyZ – my baby (prod. I-Greezo) [Official Audio] (Afrikaanse Musiek)

The Wanted BoyZ – my baby (prod. I-Greezo) [Official Audio] (Afrikaanse Musiek)

Full song download link : https://www.datafilehost.com/d/5f838b7a

Like our page on Facebook @ https://m.facebook.com/1tedlife

RoNeS, Thugga & B-BoY – my baby (prod. I-Greezo)

Song produced by : I-Greezo
Songwriters: Ronaldo Prince, Tyrin Julius &
Bradley Du Toit

LYRICS

[Thugga: Intro]
Wanted BoyZ (jah)
Shout out to FrontLine Music

[Thugga:Pre-Chorus]
Nou my gedagtes bly heeltyd op jou
Dus onbeskryflik hoe ek feel oor jou
En alle mense kan maar praat
So lank jy by my is dan is alles orait

[Thugga: Chorus]
Ek is lief vir jou
Ek kan jou nie uit my mind kry nie
Ek dink net aan jou, niks anne ladies
Jy bly op my mind
Van jys my baby

[RoNeS: Verse 1]
Ek kan jou nie uit my mind kry nie
As ek aan jou dink, kan ek nie anne gedagtes kry nie
Volgens jy wiet an, jy is my only lady
Volgens ek bied an
My hart niemand gaan dit kry nie, behalwe jyy coz ek wiet jy sal dit nie break ni
Die liefde is real en ons twee kan dit ni fake ni
My skouer is hier om vir jou te troos as jyy huil hie
En ek sal nooit di oorsaak wies
Dat jy huil nie, jy is my baby en ek sal nooit jou hart break nie
En ek will ook nie hê jy moet my so kyk nie
Coz baby die feelings wat ek vir jou het is die healing wat ek nou need
En amekaar as ek vir jou kyk, alles rond om my dit blur uit
Kan jy sien girl ek is hie vir jou
Ek sweer op god girl ek is lief vir jou
Jy is my rots waarop ek liefde bou
Dies manet iets kort om te beskryf, my liefde vir jou (vat note)

[Thugga:Pre-Chorus]
Nou my gedagtes bly heeltyd op jou
Dus onbeskryflik hoe ek feel oor jou
En alle mense kan maar praat
So lank jy by my is dan is alles orait

[Thugga: Chorus]
Ek is lief vir jou
Ek kan jou nie uit my mind kry nie
Ek dink net aan jou, niks anne ladies
Jy bly op my mind
Van jys my baby

[B-BoY: Verse 2]
Girl vir jou wil ek net soen
Girl ek like as jy my soen
Girl vir jou druk ek in my lewe, soos n voet in klein skoen
Ekke like dit as jy lag, ek like jou lag
Ek like dit as jy lag
Elke middag na skool se wag
Wil jou sien, elke dag na dag
‘n Dame, ‘n Prinses is wat jy is
Nog nie eens weg dan kom n gevoel op dat ek jou miss
Na elke aand se chat kan ek sag rus
Spesiaal is wat jy is, is vir jou wat ek nou miss
Jou vel is sag, soes n teddy
Sal jou oppas, soes n daddy
Sal jou beskerm, soes n brother
Lief vir jou, soes n mother
Ek like it as ek jou sien, will jou viddag sien, more sien en oor n paar jaar in my lewe sien
Ek is lank en jy is kort, ek gee jou my hart en siel soos die Lord
En jy bly op my gedagtes bly
And I just can’t stay away
You’re too cute to stay away
Sal jou nooit verlaat en ini afterlife sal ek jou kry.

[Thugga: Bridge]
Nou my gedagtes bly heeltyd op jou
Dus onbeskryflik hoe ek feel oor jou
En alle mens kan ma praat so lank jyy by my is dan is alle orait

[Thugga:Pre-Chorus]
Nou my gedagtes bly heeltyd op jou
Dus onbeskryflik hoe ek feel oor jou
En alle mense kan maar praat
So lank jy by my is dan is alles orait

[Thugga: Chorus]
Ek is lief vir jou
Ek kan jou nie uit my mind kry nie
Ek dink net aan jou, niks anne ladies
Jy bly op my mind
Van jys my baby

Don’t forget to like and subscribe 👍🏼🔔

#MyBaby #WantedBoyZ #afrikaansemusiek

——————————————————————————
(C)Ronaldo Prince, Tyrin Julius & Bradley Du Toit as The Wanted BoyZ in ‘my baby’ by Wanted BoyZ Music, 2020

74
Like
Save

Comments

Evné Kearns says:

Love it❤❤❤❤

Wanted BoyZ Music says:

Aye fam✊🏼
FULL SONG AUDIO: https://www.datafilehost.com/d/5f838b7a

LYRICS IN DESCRIPRION⬆️

Like our page on Facebook:

https://m.facebook.com/1tedlife

Like, comment and subscribe for more content like this👍🏼🔔

Write a comment

*

css.php