Terug na Suid-Afrika

Terug na  Suid-Afrika

Twee pelotons Suid-Afrikaanse soldate wat deel is van die Verenigde Nasies se vredesmag in die Demokratiese Republiek van die Kongo, gaan na Suid-Afrika teruggestuur word. Dit volg nadat hulle na bewering die afgelope twee Saterdagaande uit hulle basis gedros het vir ‘n besoek aan ‘n nagklub in Goma. Die woordvoerder van die Nasionale Weermag se […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

366
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php