Tempel in antieke Palmyra in Sirië verwoes

Tempel in antieke Palmyra in Sirië verwoes

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, sê hy is ontsteld oor berigte dat militantes van die Islamitiese Staat ‘n tempel in antieke Palmyra in Sirië verwoes het. Hy het ook sy woede uitgespreek oor die moord op die afgetrede hoof-argeoloog van Palmyra, Khaled al-Assaad, wie se liggaam geskend is nadat hy deur IS-militantes […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

4,180
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php