Tafelberg brand

Tafelberg brand

Twee helikopters gebruik waterbomme om die brand aan die hange van Tafelberg in die omgewing van Oranjezicht te probeer blus. Die brand het laat gisteraand begin en sommige inwoners van Vredehoek het vroeg vanoggend hulle huise ontruim. Twee strukture is volgens berigte in die brand beskadig. ‘n Woordvoerder van die brandweer, Liezl Moodie sê niemand […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,244
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php