Suid-Afrika nie meer as ’n gesinsvriendelike bestemming beskou nie

Suid-Afrika nie meer as ’n gesinsvriendelike bestemming beskou nie

Volgens twee impakstudies wat namens die toerismeraad gedoen is , word Suid-Afrika nie meer as ’n gesinsvriendelike bestemming beskou nie weens die vereiste van onverkorte geboortesertifikate vir kinder­reisigers. Volgens statistiek het sowat 700-duisend kindertoeriste in 2014 na en van Suid-Afrika gereis. In 2014 het Suid-Afrika se toerismebedryf ’n regstreekse inkomste van 886 miljoen rand verloor […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

774
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php