Die Universiteit van Stellenbosch se Studenteraad het hom sterk uitgespreek teen ‘n voorval waar studente by een van die vrouekoshuise hulle gesigte swartgesmeer het. Studenteraad woordvoerder James de Villiers sê die rassistiese gebruik is onaanvaarbaar in 2016, veral na die reaksie op ‘n soortgelyke voorval by ‘n manskoshuis ‘n jaar-en-‘n-half gelede. De Villiers sê die […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments