Springbokkaptein

Springbokkaptein

Daar sal moontlik vandag duidelikheid wees oor of die Springbokkaptein, Jean de Villiers, betyds sal herstel vir die Wêreldbekertoernooi. Hy het gister ’n Durbanse spesialis besoek nadat hy in Saterdag se verloortoets van 37-25 sy kakebeen gekraak het. De Villiers sal vir minstens vier tot ses weke geen kontak op die oefenveld mag maak nie […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

4,211
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php