Somaliese seerowers het vier Thailandse vissermanne vrygelaat nadat hulle byna vyf jaar lank aangehou is. Hulle was deel van ‘n groep van 24 bemanningslede van ‘n Taiwannese vissersboot wat in April 2010 deur seerowers geskaak is. Ses is weens siektes oorlede, terwyl die ander 14 in Mei 2011 vrygelaat is. ‘n Losprys van 150-duisend dollar […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments