Solidariteit sê die bevinding van die arbeidshof in Johannesburg, naamlik dat die kwotastelsel sonder doelwitte by die Tshwane-metro in Pretoria onwettig was, is ‘n oorwinning vir Suid-Afrika. Die bevinding volg nadat Solidariteit ‘n hofsaak teen die Tshwane-metro aanhangig gemaak het omdat ‘n wit werknemer tydens bevordering oor die hoof gesien is. Die vakbond se woordvoerder, […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments