Internasionale hulpagentskappe sê die sikloon, Pam, het verwoesting op Suidsee-eilande gesaai en dit kan een van die ergste rampe in die geskiedenis in dié streek wees. ‘n Woordvoerder van die organisasie, Save the Children, Tom Skirrow, sê huise in Port Vila – die hoofstad van dieVanuatu-eilandgroep – is deur stormsterk winde en stortreën verwoes. Strate […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments