Sharks wen

Sharks wen

Die Sharks het hul wedstryd gister  in Durban teen die Melbourne Rebels met 25-21 gewen. Die tuisspan het rustyd met 10-7 voorgeloop. Die wedstryd is ontsier deur ‘n voorval waarin Jannie du Plessis ‘n geelkaart gekry het vir ‘n kopklap en ‘n voorryman van die Rebels, Laurie Weeks, met ‘n rooi kaart  af gestuur is […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,531
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php