Die Australiese veteraan, Shane Watson, het sy uittrede uit toetskrieket aangekondig. Hy het op Krieket Australië se webwerf gesê hy sal hopelik nog in eendag- en T20-wedstryde speel. Die veelsydige 34-jarige Watson het in sy 59 toetse vir Australië drie-duisend-731 lopies aangeteken en 75 paaltjies ingeoes.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments