Samwu en Pikitup onderteken vandag die finale loonooreenkoms

Samwu en Pikitup onderteken vandag die finale loonooreenkoms

Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie sê hy sal vandag die finale loonooreenkoms onderteken met die Johannesburgse maatskappy Pikitup wat vullisbestuur in die stad hanteer. Sowat vierduisend werkers wat by Samwu geaffilieer is, het vyf weke lank gestaak terwyl hulle salarisverhogings van tot 10-duisend Rand per maand eis. Hulle het ook geëis dat die maatskappy se besturende […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,837
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php