En as die Suid-Afrikaans-gebore Stephen Kerford van Bernal Heights in San Fransisco sy droom kan bewaarheid, sal die ganse Amerika een van die dae hul vleistande in biltong slaan. “Ek wil biltong in Amerika se slaaie, rugsakke, kosblikke, … Te oordeel aan 'n biltongresensie in Bernal Heights se gemeenskapskoerant gaan Kerford binnekort sy hande vol hê om 'boere-soesji' aan Amerikaanse smulpape te verskaf: “Die goeie nuus is Steve se biltong is heerlik! Die slegte nuus is dat ons personeel die hele pak …
Comments