Robbie Wessels, Bok Van Blerk – Die Sluise Van Die Hemel

Robbie Wessels, Bok Van Blerk – Die Sluise Van Die Hemel

Music video by Robbie Wessels, Bok Van Blerk performing Die Sluise Van Die Hemel. (C) 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)

http://vevo.ly/NG1HKy

7,087,320
Like
Save

Comments

Natasha says:

B.e.S.T f'u"l'l m.o.v.i.e —L—o—V———e—s—————۞———————————— Here ▶️▶️ https://tinyurl.com/quickdates4lelepons99 √™

Lorsqu'une pilule qui donne aux utilisateurs cinq minutes de super pouvoirs inattendus arrive dans les rues de

la Nouvelle-Orléans, un adolescent marchand et un policier local doivent faire équipe avec un ancien soldat pour

faire tomber le groupe responsable de sa fabrication. √™ Когда таблетка, дающая пользователям пять

минут неожиданных сверхспособностей, попадает на улицы Нового Орлеана, торговец-подросток и местный полицейский

√™должны объединиться с бывшим солдатом, чтобы уничтожить группу, √™ответственную за ее создание,

Brian Herbert says:

:-):-):-)(•‿•)(. ❛ ᴗ ❛.)(◔‿◔)(✯ᴗ✯)

Michelle H says:

Dis so mooi! Dit suck dat hulle die song van iTunes af gehaal het! Nou luister ek hom maar hier!

Victor van Dyke says:

Baie mooi manne! Al weg sedert 1978. Mis nog die land en musiek.

adri immelman says:

wow, stunning. Mag ons Hemelse Vader julle seen om vir ons meer sulke amazing liedjies tesing. Alle eer aan Hom God ons Vader

Thomas Wolf says:

Die Musik von Bok van Blerk gefällt mir sehr gut. Dieser Titel, an dem Robbie Wessels mitgewirkt hat, geht mir zu Herzen. Als Deutscher verstehe ich Afrikaans leider nur sehr bedingt.

Liezl-Mari van Rensburg says:

☝ ⛅⛅ ???? ? ?

cian f says:

Manne ons kort water in die karoo dis ongeloflik droog asb bid vir reen.

Simon van Greunen Jr. says:

You know how to… Boys be boys… ????????

Belgian Beard says:

Dit is mos nou hoe dit gedoen word.
Robbie kan ook ernstig wees..
Sakke vol Blessings.

Kester James says:

i don't know what they're saying.. but i feel like worshipping HIM right now

Lee Louw says:

I am not a believer but this is truly amazing i love this song. Bobby jy en bok maak amazing musiek saam luv julle

WickedHandzz says:

Ek het dit ontdek danksy Spotify 'n jaar gelede! Dankie dat jy lekker musiek gemaak het.

Владислав Соловьев says:

Great, very nice!

Alfredo Chissumba says:

Cinco estrelas

Ryan Bester says:

EK VET VAR JA IS JA IS IN BRONKOP SPRAIT

John Kennedy says:

Ons was altyd n godvresend volk wat het verander? Ons land het baie gebed nodig. Die laaste twintig jaar het baie veranderings plaasgevind maar tog staar ons ons blind teen dit wat nog nie verander het nie. Kom ons bid vir God se wil oor ons land t.o.v die, misdaad, plaasmoorde en korupsie,Onthou die gelofte wat ons voorvaders afgele het; Gelofte Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om 'n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag soos 'n sabbat sal deurbring, en dat ons 'n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte , want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee. Op Sondag, 16 Desember moet die Boere slag lewer teen 'n Zoeloemag van ongeveer 10 000 man, volgens skattings (20 teen 1). Meer as 3 000 Zoeloes het gesneuwel en nie 'n enkele Boer nie Die oorwinnning sou onmoontlik gewees het sonder die ingryping van God. Ek bid vir totale vrede in ons land. Ek bid dat ons almal in vrede sal saam leef. Ek glo U is altyd daar en beantwoord ons gebede. Dankie dat ons U kan dien, my God en dat ons in ‘n land woon waar ons U openlik kan @t ek glo U is in beheer. Alle lof en eer kom U toe. Dankie ook vir ons werke, vir ons kinders, familie se goeie gesondheid, dat ons almal veilig is en dat U ook daar in beheer is. Dankie my Here. Amen.

Nanette Caetano Martins says:

This is such an amazing song…WOW!!!

Write a comment

*

css.php