Negentien paniekbevange mense is vanoggend aan die Wes-Rand beseer toe hulle uit die vensters van ‘n bewegende bus gespring het. Die bus se remstelsel het glo onklaar geraak. Die beseerdes se beserings wissel van gering tot matig en elf van hulle is in die hospitaal opgeneem
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments