Rekenskap gevra

Rekenskap gevra

Die Demokratiese Alliansie het die sekretaris van die Parlement, Gengezi Mgidlanda, gevra om rekenskap te gee van ‘n peperduur besoek aan Europa wat die belastingbetaler volgens Sondagkoerante sowat twee miljoen Rand gekos het. Mgidlana en vier senior ampsdraers het laat verlede jaar Europese parlemente besoek, sakeklas gereis en in vyfster-hotelle tuisgegaan. John Steenhuizen van die […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

730
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php