Die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, het ‘n bemiddelaar van Werk aan Vuur na Kanada gestuur om die geskil met Suid-Afrikaanse brandslaners te probeer oplos. Die 301 brandslaners is na die Noord-Amerikaanse land om wegholbrande by Fort McMurray te help bestry, maar het begin staak oor ‘n salarisgeskil. Molewa sê sy glo die kwessie kan […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments