Die Britse polisie het nou reeds sestien mense in hegtenis geneem in verband met verlede week se selfmoordbomaanval in Manchester. Twee is weer vrygelaat, sonder dat aanklagte teen hulle ingebring is. Die res bly in aanhouding vir ondervraging. Twee-en-twintig mense is in die aanval dood en dosyne is gewond. Intussen sê die Britse geheime diens, […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments