Redakteurs sê politieke partye moenie probeer om joernaliste om te koop nie

Redakteurs sê politieke partye moenie probeer om joernaliste om te koop nie

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, of Sanef, het hom uitgespreek teen omkoopgeld vir joernaliste. Sanef sê die geld word as koeldrankgeld of geld vir vervoer aan joernaliste aangebied om die byeenkomste van sekere partye by te woon. Redakteurs het gister in Pretoria met die leiers van die Onafhanklike Verkiesingskommissie en verteenwoordigers van politieke partye samesprekings gehou. […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,990
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php