Pragtige inheemse boom: Vanwykshout

Pragtige inheemse boom: Vanwykshout

Die Vanwykshout word aangetref van KwaZulu-Natal tot in die Bosveld. Dié boom is gewoonlik so 3 tot 6 meter hoog, maar kan tot 18 meter raak. Dit maak ‘n treffende effek wanneer in blom is en is eintlik ons inheemse antwoord op die Jakkaranda boom. Ideaal vir die kleiner tuin as dit in goed gedreineerde grond in volle […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,263
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php