Duitsland gaan tydelike beheermaatreëls op sy grens met Oostenryk instel in ‘n poging om die invloei van vlugtelinge te beheer. Treindienste tussen Duitsland en Oostenryk is onder meer vir 12 ure lank opgeskort. Meer as 13-duisend migrante het Saterdag in München aangekom. Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, het vroeër ook gewaarsku dat mense wat […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments