Pappa Bobby is leepoog oor sy twee woelwaters

Pappa Bobby is leepoog oor sy twee woelwaters

Bobby van Jaarsveld (27), die soetseun van Afrikaanse musiek, sê hy en sy vrou, Annatjie, het aanvanklik nie aan voorbehoeding geglo nie. Maar twee seuns wat so vinnig ná mekaar hul opwagting gemaak het, laat die egpaar nou wéér oor die kwessie dink.

4,242
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php