Anna Davel, Naomi Meyer2015-01-06 Anna Davel is ’n aktrise en betrokke op die verhoog, by die radio en op die televisie. In ‘n Sarie-onderhoudverklap sy twee jaar gelede dat sy ook ’n neurolinguistiese terapeut is. Moment, haar eerste solomusiekalbum in ‘n paar jaar, is pas vrygestel. Sy vertel vir Naomi Meyer hiervan. Anna, dis sewe […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments