Satellietbeelde van die antieke ruïnes van Palmyra in Sirië toon dat aansienlike skade in aanvalle deur militantes van die Islamitiese Staat aangerig is. Die eeue oue triomfboog is die naweek in ‘n ontploffing beskadig, nadat twee tempels en ander strukture ook vroeër vanjaar met plofstof in die lug geblaas is.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments