Ondersoek gevra na die dood van ‘n plaaswerker

Ondersoek gevra na die dood van ‘n plaaswerker

Die burgerlike organisasie Sanco in Noordwes het gevra vir ‘n onmiddellik ondersoek na die omstandighede rondom die dood van ‘n plaaswerker in die omgewing van Ventersdorp. Jan Rammekwa het volgens berigte gesterf nadat sy been in ‘n oesmasjien beland en die toesighouer na bewering nagelaat het om mediese hulp vir hom te kry. Sanco sê […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

0
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php