Kaapstad, 13 April 2015 – ‘n Voormalige onderwyser slaan deesdae behoorlik die kitaar. Hy omskep gebruikte olieblikke in elektriese kitare en sy instrumente word reeds as versamelstukke beskou.

Comments