Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52-persent van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken. Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering goedgekeur is. ‘n Nuwe klousule is aanvaar dat verhogings vasgestel sal word op grond van […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments