Die minister van Sport, Fikile Mbabula, hou vanmiddag ‘n nuuskonferensie oor die Springbokke se vertoning in die Wêreldbekertoernooi en oor transformasie van die nasionale span. Bespiegelinge is dat hy moontlik die regering se steun aan die afrigter, Heyneke Meyer, sal gee en ook sal aandring op ’n meer verteenwoordigende nasionale span in die toekoms.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments