Novak Djokovic wen teen Kevin Anderson van Suid-Afrika

Novak Djokovic wen teen Kevin Anderson van Suid-Afrika

Tennis: Die wêreld se eerste gekeurde Novak Djokovic het sy wedstryd gister teen Kevin Anderson van Suid-Afrika  as een van sy moeilikste wedstryde ooit op Wimbledon bestempel. Djokovic  het  sy vyfstel-riller teen  Anderson ná 3 uur en 47 minute gewen. Die Suid-Afrikaner se gebrek aan ervaring was die groot verskil in die wedstryd, wat Djokovic […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,500
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php