Die Getrouheidsfonds vir Prokureurs het besluit om te appelleer teen ‘n hofbevel dat meer as 385-duisend Rand aan voormalige Springbokkaptein Joost van der Westhuizen betaal word nadat sy geld deur sy voormalige prokureur gesteel is. Van der Westhuizen, wat in 2011 met motorneuronsiekte gediagnoseer is, se toestand is ernstig en hy sê dit is ‘n […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments