Bykomende polisielede is na KwaZulu-Natal gestuur om plaaslike polisie by te staan wat probeer om xenofobiese geweld in die Durban omgewing stop te sit. Die aankondiging is deur die nasionale polisiehoof, Riah Phiyega, gedoen toe sy gister kampe besoek het waar die buitelanders tydelik gehuisves word. Sy het gesê misdadigers het die situasie uitgebuit om […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments