Die amptelike dodetal in Saterdag se reuse aardbewing in Nepal het tot meer as 4300 gestyg en sal waarskynlik nog verder styg namate reddingswerkers op nog slagoffers in die puin van verwoeste geboue afkom. ‘n Verdere 8000 mense, onder wie bergklimmers, is in die aardbewing beseer.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments