Skrywer en foto’s: Evert Buurman Mesrop, die vriendelike maer man wat nie ‘n woord Engels kan praat nie, ry met ons êrens in die onherbergsame noordweste van Armenië, naby hierdie enigmatiese klein landjie se geslote grens met Turkye, oppad noord na die grens met Georgië. Daar is bykans geen verkeer op die nou, gelapte teerpad […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments