‘n Besoek aan een van die belangrikste oorblyfsels van die magtige Persiese Ryk

‘n Besoek aan een van die belangrikste oorblyfsels van die magtige Persiese Ryk

Skrywer en foto’s: Evert Buurman Reza (Hadjizogloo) laai my en my twee reisgenote vroeg by ons blyplek in Shiraz op vir ‘n besoek aan een van die belangrikste oorblyfsels van die magtige Persiese Ryk, Persepolis. Ons ry noordoos in die rigting van Pasargadae, deur grasveld en wingerd. Dit is moeilik om te glo dat daar […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,102
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php