Monument beskadig

Monument beskadig

‘n Boere-oorlog-monument in Burgersdorp in die Oos-Kaap is in die vroeë oggendure met donkergroen verf bemors. Polisiewoordvoerder Ursula Roelofse het bevestig dat die monument van twee boerekrygers, wat in 1908 opgerig is, met verf gevandaliseer is. Dit kom byna twee maande ná ‘n vlaag aanvalle op standbeelde en monumente regoor die land.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,769
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php