Die minister van Minerale Hulpbronne, Msebenzi Zwane, sê hy het met banke gepraat wat die Gupta-familie se beleggingsmaatskappy Oakbay se rekenings gesluit het, en hulle gevra om hulle bande te herstel sodat mense nie hulle werk sal verloor nie. Die land se vier grootste banke en ‘n ouditeursfirma het hulle bande met Oakbay verbreek na […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments