Met koeëls verwelkom

Met koeëls verwelkom

’n Woordvoerder  van die Islamitiese  al-Shabaab  groep in Somalië sê hulle sal die Britse troepe wat  na die land gestuur gaan word met koeëls verwelkom en hul onthoofde liggame deur die strate sleep. Die Britse eerste-minister, David Cameron, het verlede maand onderneem om soveel as 70 Britse militêre personeel na  Somalië te stuur om die […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,710
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php