M’bury sportuitslae

M’bury sportuitslae

TENNIS – Die Malmesbury tennisklub se mans C-span het Saterdag teen Paarl Hugenote se B-span te stan gekom. Juvan Caillet, Alec Viljoen, Johan Burger en Pierre Steyn het die Swartlanders verteenwoordig met Steyn wat sy debuut gemaak het vir die Malmesbury tennisklub. Caillet beseer sy enkel en moes sy wedstryde prysgee. Die Paarliete wen met […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,246
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php