Malema sê Rhodes net begin van aanslag teen wit mag

Malema sê Rhodes net begin van aanslag teen wit mag

Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, sê die oproer oor die standbeeld van Cecil John Rhodes by die Universiteit van Kaapstad is die begin van die aanslag teen wit oorheersing in Suid-Afrika. Beeld berig dat Malema gistermiddag aan studente by die Universiteit van die Witwatersrand gesê het studente regoor die land moet elke […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

270
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php