Lokomotiewe nie geskik nie

Lokomotiewe nie geskik nie

Die verwikkelinge by die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, sal na verwagting dié week op die spits gedryf word. Dit volg ná bewerings dat die agentskap 600-miljoen rand se lokomotiewe in Spanje gekoop het wat nie geskik is vir plaaslike spoortoestande nie, die afdanking van die bestuurshoof, Lucky Montana, en die skorsing van die hoofingenieur, Daniel […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

936
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php