(Lockdown Mix) Beste Afrikaanse Bootlegs

(Lockdown Mix) Beste Afrikaanse Bootlegs

Hoop almal is nog veilig in julle huise😷

Hierdie is ‘n mixtape van die beste Afrikaanse bootlegs, remixes en mashups

Like, Share, Comment en Subscribe vir meer MusiekπŸ™Œ

Volg Afrikaans Wil Dans: https://www.youtube.com/channel/UCcevHD9vo5MASWseZLROUIA

Volg Tizel: https://www.youtube.com/channel/UCx1cKbmceXs9Px6V6B7dNPw

Volg Dotcosa: https://www.youtube.com/channel/UC2NrFCZIT7l54ZMMmVcWXGg

Bederf jouself met merchandise, volg ons social media en join ons Whatsapp group hier:
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
https://manylink.co/@ShokBasse

Neem kennis dat hierdie mix slegs gebruik word vir vermaak en dat ShokBasse nie gebruik word om die oorspronklike musiek te publiseer.

As jy jou liedjie hierop wil verwyder of enige navrae het in verband met hierdie channel stuur vir ons ‘n e-pos:
shokbasse@gmail.com

Ons is graag op soek na vocalists so as jy iemand is wat in die musiek bedryf wil betrokke raak kan ons help. Stuur vir ons ‘n e-pos om ‘n kans te kan kry om te verskyn op groot platforms soos Spotify, Apple Music, Deezer en vele meer.

Tags (ignoreer)

#Lockdown #Quarantine #AfrikaansWilDans #Dotcosa #Tizel #ShokBasse #Afrikaans #Bootleg #Musiek #Remixes #Best #Mashup #Coronavirus

812
Like
Save

Comments

Cam Du toit says:

this is legitnessss

robert ui says:

Jy maak Dirk se musiek eintlik luisterbaar πŸ˜‚

Mark Prinsloo says:

Bud you have out done your self again on this mix,I really enjoyed this one.Now I can wake up the the whole street with this hit.Thanks,you made my evening..Keep it up..
PS,I like the name of this mix..

Adrian Coetzee says:

Waars die kuier, ek bring die musiek πŸ˜‚β™₯

marco says:

Dis n awe kuiel song
Well done

Johan Faber says:

Great song maar drank is kla so wat nou

Write a comment

*

css.php