Liggaamsdele vir moetie-doeleindes

Liggaamsdele vir moetie-doeleindes

‘n 21-jarige albino vrou,  wie se verminkte liggaam  in ‘n vlak graf ontdek is, is by Manguzi  in die  verre noordelike deel van KwaZulu-Natal begrawe. Thandzile Mpunzi se vriend het teenoor die polisie erken dat hy haar vermoor het. Volgens die polisie het ‘n toordokter  en  sogenaamde prediker die  liggaamsdele van die  vermoorde  albino vrou […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,138
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php