Die plaasseun Buks gaan woon by sy oupa en ouma nadat hy sy ouers verloor het. Hy is nie gelukkig daar nie en loop weg na die plaas, waar die werkers Willem en Siena agtergebly het. Toe sy oupa hom weer gaan haal, is daar ’n stryery met Willem, wat die seun op die plaas wil hou. Daar is egter ’n misverstand en Buks vlug weer.
A young boy named Buks loses his parents in a car crash and all he has left is his loyal dog, Lelik. Forced to live with his alcoholic uncle who resents Lelik, Buks sets off on the the long walk home.
Director: Keith G. van der Wat
Writers: Henk Goosen, Andreas du Plessis
Stars: Pieter, Sheba, Cobus Rossouw
Country: South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: 3 July 1972 (South Africa)
Filming Locations: Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
Production Co: Flip Bezuidenhout Productions
Runtime: 89 min
Color: Color
NOTE: I don’t claim ownership on this old South African movie and I believe they are out of copyright. I have credited the original production company and I have uploaded this video with the creative commons license attribution.
dit is ongelooflik mooi en die liefde vir lelik is net groot, laat my so dink aan ons hond wat ook lelik was hy het ook so gelyk lelik van liefde onbeskryflik groot baie hartseer maar mooi
Echt fantastisch om te zien. Na 5 minuten zat ik helemaal in die film. Mooie taal broeders. Bedankt!
yes love great than the eye able see great move/ons moet dankbaar waat ons het in die liver/en moet ons gelove in got siet
ik als Nederlander kan dit verstaan 😀
mooi film man baie dankie.
Dit was werklik vreeslik awesome! Baie dankie!