Lewis hamilton beboet

Lewis hamilton beboet

Die Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton van Brittanje, is met vyf wegspringplekke beboet nadat sy Mercedes-span sy motor se ratkas vervang het. Dit beteken dat hy in die naweek se Sjinese grand prix nie beter as ‘n sesde wegspringplek sal kan inneem nie. Mercedes het in ‘n verklaring bevestig dat die ratkas vervang moes word nadat […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,851
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php