Drie mense wat landmyne vir die Verenigde Nasies in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo onskadelik gestel het, is ontvoer. Die drie is in diens van ‘n maatskappy wat deur die VN gekontrakteer is om die werk te doen. Die weermag van die DRK is sedert Februarie in die ooste van die […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments