Ek is maar n klein laatie van die plaas ,ek bly in my hometown Nieu-Bethesda ,n klein dorpie naby Graaff-Reinet.Ek is baie lief vir my plaas dorpie ,want hier in Bethesda vind ek vrede .Ek is n local rapper ,maak afrikaans rap musiek ,ek maak ook afrikaans rnb gospel songs. Ek het n passie vir musiek en n liefde vir my plek. Hierdie video is geshoot in Nieu-Bethesda ,deur my vriend Quinton Beyers. Die beat is gemaak deur Klymax. Ek myself het hierdie song produces en ook die video ge-edit. Ek hoop julle voel en vind die mooi in my klein plaasie soos ek dit vind. Nieu-Bethesda is een van die mooiste en peaceful plek om te kan wees. Daar is mense wat jou vel afdruk,maar daar mense wat jou ook optel en jou support. Ek hoop om eendag my plek se naam groot te maak en my drome uit te leef. Wat ek soveer geleer het is volg God want sonder hom is niks moontlik nie.en maak musiek in jou hart want dis hoe die here jou sal seen.Ek is nie die beste Rapper nie ,maar ek hoop eendag om een van die mees respek volle Artists te wees. Wag vir jou dag ,God hy het n plan vir jou lewe .Jy net wag en glo.
#afrikaans #afrikaansemusiek #afrikaansrap #localartist #localrapper #volggod #hereisgod #nieubethesda #aliepadvanbethesda #dagdroom_kind #plaasnaar
Trots op ju neef????❤️