Die Staat gaan na verwagting vandag sy laaste getuie roep om te getuig ter strafverswaring van Oscar Pistorius in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria. Aanklaer Gerrie Nel het gister aan regter Thokozile Masipa gesê die persoon gaan emosionele getuienis lewer. Pistorius, wat reeds ‘n jaar tronkstraf uitgedien het op die aanvanklike skuldigbevinding aan strafbare manslag, […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments